Klein Nederburg Sekondêr se Levaan Jacobs is op die aanval en onstuitbaar in Klein Nederburg Sekondêr en die Hoërskool Noorder-Paarl se kragmeting op die rugbyveld op die Boy Louwvelde in die Paarl verlede Woensdag. Klein Nederburg het die spannende wedstryd net-net met 24-22 gewen.Foto: Ernest Kilowan


Klein Nederburg en Noorder-Paarl in naelbytstryd

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article