Paulus Joubert Sekondêr was die wenners van vanjaar se Roland Bastion-hoërskole-atletiekbyeenkoms, wat Vrydag (14 Februarie) by die Dal Josafat-stadion gehou is. Wat die oorwinning so besonder maak, is dat dit dié skool se 60ste bestaansjaar was.Foto’s: Ernest Kilowan


Paulus Joubert vier 60 jaar met seges op atletiekbaan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article