Paasnaweek lê voor en talle mense staan tou vir ‘n stukkie vis om die tradisionele kerrievis te berei. Hier spog Jowayne Fortuin en Sharon Jacobs van Woelige Vis met een van die lekker oopgevlekte snoeke wat hulle verkoop langs Jan van Riebeeck-rylaan in die Paarl. Foto: Chantélle Hartebeest

Woelige Vis floreer

Paasnaweek lê voor en talle mense staan tou vir ‘n stukkie vis om die tradisionele kerrievis te berei.

Die bekende Jacobs-familie in die Paarl wat bekend daarvoor om vis te verkoop op die dorp het hulle hande besig. Mense staan tou om ‘n stukkie vis te verkoop.

Hulle handel onder die naam Woelige Vis en het gereelde stalletjie lang Jan van Riebeeck-rylaan.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article