New Orleans Primêre Skool het onlangs sy hoofleiers vir vanjaar bekend gemaak. Agter is Tasnique Plaatjies (onderhoofmeisie), Megan Metthee (onderwyser) en Chad-Leigh Hanekom (onderhoofseun). Voor sit Angelina Engelbrecht (hoofmeisie) en Jaydrian Botes (hoofseun).

2022 se hoofleiers aangewys

New Orleans Primêre Skool het onlangs sy hoofleiers vir vanjaar bekend gemaak. Agter is Tasnique Plaatjies (onderhoofmeisie), Megan Metthee (onderwyser) en Chad-Leigh Hanekom (onderhoofseun). Voor sit Angelina Engelbrecht (hoofmeisie) en Jaydrian Botes (hoofseun).

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article