Die renjaer Jaydee du Toit (13) van Wellington het onlangs aan die 1660 se Summer Slam-kampioenskap by die Mega Oval in Worcester deelgeneem. Hy het ’n tweede plek behaal.