Opinion
-
TWYFELHOEKIE | Titel van ‘slagoffer’ te maklik aangeneem, wil almal skuld gee
Een van die grootste foute is om onsself as slagoffers te sien. Dan verwag ons die oplossings van elders. Ons wil alles en almal die skuld gee, maar doen nie…
-
OPINION | 16 Days of Activism: We demand more than words
Understand the urgency of 16 Days of Activism in combating gender-based violence and the need for continuous action beyond 16 days.
-
MENING | Kom uit jou roetine, benut jou sintuie en vind tyd raak meer
Bly ons in ‘n roetine, snel die tyd in ‘n waas verby. Breek ons uit die roetine is daar meteens nuwe inligting wat ons stukkie vir stukkie verwerk, en elke…
-
TWYFELHOEKIE | Onthou wat jy geleer het en van wie jy dit geleer het
Dit is so dat jy die gebrokenheid van ouers spoedig moontlik moet vergeet, of gebruik tot groei, maar as jy geseënd is met goeie en sterk ouers, moet jy altyd…
-
OPINION | The circle of gender-based violence ends with us
Words cannot describe MISA’s (the Motor Industry Staff Association) disillusionment with what was once hailed as one of the most progressive Constitutions in the world. This week the annual 16…
-
VERONICA VERTEL | ‘Gee dit sommer by die padstal af’
Dit is ‘n algemene gesig dat daar op meeste plattelandse dorpies ‘n padstal is by of naby die ingang van die dorp. By Patensie is die bekende Tolbos.
-
OPINION | Africa’s silence at the G20 exposes a fragile continental unity
Africa’s silence at the G20 exposed fragile continental unity, raising urgent questions about political courage, solidarity and the continent’s global influence.
-
WAT DIE HART VAN VOL IS | Ek ‘like’ my job
Dit was nooit my droom om ‘n joernalis te word nie. In ons huis was koerante en tydskrifte lees verpligtend, maar dit was nie ‘n beroepskeuse nie.
-
MENING | Die instel van verpligte gr. R ‘dapper stap’ maar skep kwelpunte
Die instel van ‘n verpligte gr.R is ‘n edele ideaal, maar in werklikheid nie oral ewe uitvoerbaar nie, met kwessies wat nog nie antwoorde het nie.
-
TWYFELHOEKIE | Gun ander dít: Almal hoef nie dieselfde te wees
Almal hoef nie soos jy te wees nie. Almal hoef nie te dink soos jy dink nie. Almal hoef nie te hou van dit waarvan jy hou nie. Almal hoef…








