Topic Menu:
News
-
Successful Release of Gen: A Ragged-Tooth Shark’s Journey Home
Staff of the Two Oceans Aquarium successfully released Gen, a female ragged-tooth shark, in Struisbaai.
-
Mariëtte vang doktorale graad ná lewensreddende chirurgie
Dr. Mariëtte Botha het in Maart haar PhD in Spraak-, Taal- en Gehoorterapie ontvang, ná sy in 2021 ‘n nieroorplanting ondergaan het.
-
Taxi strike in Kariega causes major disruptions
A taxi strike in Kariega has brought widespread disruption to the area today, affecting traffic, municipal operations, and public safety. The strike, led by the UD Taxi Association (UDTA), highlights […]
-
Dr. Phil Mjwara Awarded Honorary Doctorate by Stellenbosch University
Stellenbosch University (SU) awarded an honorary doctorate to the former director-general of the national Department of Science and Innovation Dr Philemon Mphathi Mjwara.
-
Mahindra XUV 3XO
The Mahindra XUV 3XO is a well equipped, polished little crossover pitched just right for the South African motorist. It offers value for money, good safety, frugal consumption, fair performance and is just big enough for a family of four.…
-
Nege verdagtes vasgetrek in Bloemfontein rooftog
Die Parkweg-polisie in Bloemfontein soek slagoffers van ‘n rooftog, waar ‘n video die aanval op ‘n motorwieler wys. Nege verdagtes is inhegtenis geneem, insluitend ‘n man wat gesteelde eiendom gekoop het. Slagoffers word versoek om met die polisie in verbinding…
-
Bergsig se JD word SA afrigter
‘n Groot eer het die Bergsig Skool in Kariega (voorheen Uitenhage) te beurt geval toe JD Esterhuizen, die skool se eerstespan-rugbyafrigter, as nasionale afrigter van LSEN-skole aangewys is. Esterhuizen word […]
-
Inmenging belemmer soektog na Joshlin
Volgens die ondersoekbeampte in die Joshlin Smith-hofsaak is die polisie se ondersoek na die verdwyning van die sesjarige uit die Middelpos- informele nedersetting in Februarie 2024 ernstig belemmer en in die wiele gery deur die optrede van ‘n politieke party…
-
Kokkedoor: Son & See – nuwe seisoen met unieke inskrywings
Familielede wat bobaas huiskokke kan nou inskryf vir die jongste reeks van die gewilde koswerklikheidsreeks Kokkedoor.
-
Bejaarde fnuik identiteitsdiewe wat bel oor “pakkie” in Bloemfontein
‘n 64-jarige vrou van Vredenburg het gelukkig betyds snuf in die neus gekry toe ‘n identiteitsdief haar bel met ‘n vet liegstorie oor ‘n pakkie aan iemand in Moembaai, Indië, […]










