Lientjie Mentz, nuusredakteur van BloemNuus, het Woensdag met Armando Pieters en Ilde Roos van Rosestad FM in die Vrystaat, gesels oor die nuwe novanews.co.za-webwerf asook die 21 webwerwe van gemeenskapskoerante in the Novus Media-groep, wat amptelik bekend gestel is.
Luister hier na die volledinge onderhoud en volg NovaNuus op Facebook.