Vyf uitblink drama-leerders van die JBay Academy neem eersdaags aan die KykNET Uitblinkers Speeltoneel 2019/2020 deel. Die leerders is Imoghan Titus, Kelsey-Joy Lewa, Sinesipho Mvimbeli, Alexis Williams en Tyrique van Rooyen. By hulle is drama-afrigter Christel Scheepers. Foto:’sVERSKAF


Uitblinkers in drama, koor

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article