Die senior skoolkoor van die JBay Academy neem volgende jaar aan die gewilde kykNET Sing in Harmonie program deel – die grootste skoolkoorkompetisie in Suid-Afrika. Die koorlede is (agter van links) Brian Bouwer, Zoe Wait, Andisiwe Ndwayana, Thabiso Nqcwecwe, Miceala Welsh, (middel) Sinesipho Mvimbeli, Nadia Nortje (afrigter), Tyrique van Rooyen, (voor) Sanmari Pistorius, DC Hammond, S’bonokuhle Mthimkhulu en Ukeatha Moore.