Jeffreysbaai-gewigopteller Lumar Karolse se verstommende opgang ná net een jaar is eindelik raakgesien toe ‘n kontrak aan hom toegeken is.
Die Jeffreysbaai-gholfklub se vrouespelers het die dorp trots gemaak toe hulle as naaswenner uit die stryd getree het tydens die OP-liga.