Die graad 7-leerders van die Laerskool Stulting het vroëer vandeesmaand meer oor die gewerweldes, ongewerweldes en die klassifikasie van verskillende organismes by die strand in Jeffreysbaai geleer. Talle leerders het vir die eerste keer met die verskillende organismes in aanraking gekom. Hier is Cayla Bakkes, Chrisna Sterley, Tiana Mulder, Kara-Lee Olckers en Elsje Wolfaardt. Foto:VERSKAF


Stulting-leerders verken strand

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article