Propvol kennis oor die verskillende tipe vervoer – lug- water- en landvervoer, kuier die graad R-leerders van die Laerskool Stulting in Humansdorp vandeesweek by Old MacDonald op sy plaas. Leerders (van links) Cilliers Botha, Miané Smit, JJ Van Zyl en Dean Marais is gereed om meer oor die verskillende soorte plaasdiere te leer. Foto:VERSKAF

Stulting se leerders ‘kuier’ by Old McDonald

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article