Uitblink-rolbalspelers Barbara Coetzee, Retha du Plessis, Jackie van Heerden, Petro Toerien en Barry van Wyk gaan die Jeffreysbaai Rolbalklub vanaf 11 tot 15 Maart by die jaarlikse SA Rolbal Interdistrikte-toernooi in Johannesburg verteenwoordig. Foto:VERSKAF


Plaaslike spelers verteenwoordig SA Rolbal

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article