Die VCSV-groep van Jeffreysbaai het onlangs die Laerskool Gamtoosvallei in Patensie besoek waar hulle Bybelstories en liedjies gesing het. Dié groep was deur jeugleiers van Amerika vergesel. Foto:ALISON EEKHOUT