Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
KOUGA KOLLIG | Skrywer weef werklikheid en fiksie saam in reisverhale
Om stories met die werklikheid te verweef, is beslis een van Marietjie Beukes se sterkste eienskappe. Sy is ‘n reisverhaalskrywer by uitstek.
-
Jeffreysbaai-fotograaf wen nasionale voëlfoto-toekenning
Hy is eintlik nog ‘n groentjie-fotograaf, maar het onlangs die “South African Bird Photographer of the Year” toekenning losgeslaan.
-
Jeffreysbaai verwelkom tweede ‘Teater by die See’ kultuurfeesnaweek
Die tweede “Teater by die See” verteenwoordig ‘n groeiende kuns- en kultuurprojek met verskeie topgehalte produksies en aanbiedings.
-
Pellsrus-atlete wen 24 medaljes in Baai
Atlete van die Laerskool Pellsrus op Jeffreysbaai het ‘n allemintige 24 medaljes by die onlangse skolebyeenkoms in Gqeberha gewen.
-
Suid-Afrikaanse strandstoei skuif nou na Jeffreysbaai
Die SA strandstoei-kampioenskappe is na Jeffreysbaai verskuif waar sowat 300 stoeiers op 28 en 29 Maart sake op sand sal uitspook.
-
Gewigoptelkampioene mik na sukses in Samoa
Die drie atlete voorlopig is gekies om Suid-Afrika by die Jeug- en Junior Statebondkampioenskappe in Samoa te verteenwoordig.
-
KOUGA KOLLIG | Wedrenduif vlieg dominee na oorwinning
Dié twee duiweboere weet hoeveel sweet en tyd ‘n wedrenduifboerdery behels. En vir hul harde werk, is daar soms groot pryse op die spel.
-
Hoërskool Nico Malan bult spiere in atletiek
Nico Malan se atlete het ses rekords tydens die streekbyeenkoms verbeter. Hulle gaan taai kompetisie die Sarah Baartman-byeenkoms wees.
-
Oom Jonas Links gehuldig vir dekades van diens
Kareedouw het onlangs eer bewys aan Jonas Links (88), ‘n man wat meer as ses dekades lank as ‘n baken van hoop en hulp gedien het.










