Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
KOUGA KOLLIG | Wedrenduif vlieg dominee na oorwinning
Dié twee duiweboere weet hoeveel sweet en tyd ‘n wedrenduifboerdery behels. En vir hul harde werk, is daar soms groot pryse op die spel.
-
Hoërskool Nico Malan bult spiere in atletiek
Nico Malan se atlete het ses rekords tydens die streekbyeenkoms verbeter. Hulle gaan taai kompetisie die Sarah Baartman-byeenkoms wees.
-
Oom Jonas Links gehuldig vir dekades van diens
Kareedouw het onlangs eer bewys aan Jonas Links (88), ‘n man wat meer as ses dekades lank as ‘n baken van hoop en hulp gedien het.
-
Oud-bendelid stig krieketklub op Pellsrus
Joahn Cairncross, ‘n jong man wat eers met bendes en verkeerde vriende deurmekaar was, is besig om sy eie krieketklub op Pellsrus te stig.
-
Pellsrus-3 haal die SA-gewigoptelspan na Samoa
Drie jong gewigoptellers van die Pellsrus-klub het vir die Jeug- en Junior Statebond-kampioenskappe in Samoa gekwalifiseer.
-
Leon Kluge kom kuier op Jeffreysbaai
Die wêreldbekende Suid-Afrikaanse landskapsontwerper en botanis, Leon Kluge, besoek Jeffreysbaai op 3 Maart 2026.
-
Pellsrus gewigoptelspan vir SA’s vroeg bekend gemaak
Pellsrus-gewigoptelklub het hulle span aangekondig wat die Oos-Kaap in Julie by die SA-kampioenskappe sal verteenwoordig.
-
Siektestryd word aanwins vir Jeffreysbaai se krieketklub
Vier maande lank was hy bedlêend. Toe hy weer kon begin beweeg, het hy ’n besluit geneem wat sy lewe en dié van baie ander sou verander.
-
Geliefde Humansdorp inwoner sterf
Een van Humansdorp se geliefde inwoners, Chrissie Strydom is onlangs op 84-jarige ouderdom op die dorp oorlede.










