Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Dorp van Drome maak Jeffreysbaai groen!
Sowat 200 spekboompies is deur Dorp van Drome aan inkopiegangers by die Fountains Mall op Jeffreysbaai uitgedeel om te help om die omgewing groen te maak.
-
Ladies Lighthouse sê dankie vir Kouga se ondersteuning
Die liefdadigheidsprojek The Ladies Lighthouse het ’n besige jaar agter die rug, maar het reeds begin skouer aan die wiel sit om kos vir Januarie in te samel. Dié nie-winsgewende organisasie is die afgelope vyf jaar reeds besig om enkelma’s…
-
Patensie Pronkers: Dié vrywilligers maak naam
Die groep vrywilligers van Patensie, die Patensie Pronkers, is besig om die vallei reg te ruk.
-
VERONICA VERTEL | Mens en dier het mekaar nodig
Daar is sekerlik nie ’n groter vreugde om te aanskou as ’n hond wat jou tuis verwelkom nie. Dit laat die vaalste of hartseerste dag verander in een van dankbaarheid oor dié onvoorwaardelike liefde en blydskap.
-
Jam-packed programme for Kouga Summer Festival
Kouga is gearing up for four weeks of non-stop fun at the first Kouga Summer Festival.
-
Kouga’s Most Powerful Woman, Samantha Huisamen smashes it again
Still in the afterglow of being awarded Kouga’s Most Powerful Woman, Samantha Huisamen is proving herself worthy of the title by taking her business, Smashed Professional Beauty, to the next level by moving her establishment to larger premises, off one…
-
Enjoy new snorkel route at Marina Martinique this festive season
Visitors to Jeffreys Bay this holiday season, who are looking for unique entertainment, can visit the Marina Martinique Beach, where they can dive into the water and enjoy the vast variety of fish while swimming through the newly built snorkel…
-
Jeffreys Bay Library reopens to public after renovations
Enthusiastic learners, bookworms, researchers, and lovers of the written word can now once again feed their literary fix.
-
Phillip Henn se boere Western vir lui lesers
Cowboys, crooks en Indians in die destydse “Western movies” het hom as kind gefassineer. Die storielyn was eenvoudig. Daarby het sy belangstelling in die gebeure tydens die Anglo Boere-oorlog hom aangegryp.
-
Vele toekennings vir Huizemark
Huizemark se jaarlikse nasionale konferensie het in Oktober plaasgevind, waartydens die landwye toekennings aan die top presteerders in die Huizemark konsessiegroep gemaak is.










