Leerders van die Laerskool Stulting in Humansdorp het die eerste kwartaal met ’n strandstap by Kaap St. Francis afgesluit – ’n 15 jaar oue tradisie. Leerders het piekniek gehou en aan paaseiers gesmul. Foto:VERSKAF


Leerders hou strandstap

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article