Die graad 1-leerders van die Laerskool Gamtoosvallei in Patensie het onlangs die pakstoor by Kwaggaskloof besoek. Hulle het meer oor die pluk, verpakking en vervoer van sitrus geleer. Foto:VERSKAF


Leerders besoek pakhuis

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article