Die graad 3-leerders van die Laerskool Gamtoosvallei het onlangs Klipkop Boerdery van Arno en Sarisa Ferreira besoek. Leerders kon groente pak, en het meer geleer oor die plukproses, skoonmaak en verpakking van groente. Hier is Chané de Lange en Sharrissa Abhrams. Foto:ALISON EEKHOUT