Global Leadership Summit 2025
Moenie die Global Leadership Summit misloop by die NG Gemeente Jeffreysbaai Kompleks-kampus op Saterdag, 8 November vanaf 08:30 tot 16:30 nie. Kaartjies is aanlyn beskikbaar by Quicket. Vir meer inligting, kontak 042 296 2451.
