Ons Tuiste Basaar
Moenie Ons Tuiste se basaar fondsinsameling op 6 September misloop nie…
Topic Menu:
Moenie Ons Tuiste se basaar fondsinsameling op 6 September misloop nie…
The market will take place on 1 November.
Moenie die Global Leadership Summit misloop by die NG Gemeente Jeffreysbaai Kompleks-kampus op Saterdag, 8 November vanaf 08:30 tot 16:30 nie. Kaartjies is aanlyn beskikbaar by Quicket. Vir meer inligting, kontak 042 296 2451.
NG Gemeente Jeffreysbaai hou op 15 November ‘n damesoggend met Liesel Krause-Wiid oor ‘Wees Lig, Leef Lig!’