Die Laerskool Gamtoosvallei-netbalspeler Ané de Lange het die skoolvakansie die Oos-Kaap Netbalspan by die SA Kampioenskappe in Boksburg verteenwoordig. Dié span het uitstekend presteer en tydens die finaal uitgeval. Foto:ALISON EEKHOUT
Ané speel vir Oos-Kaap
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.