Die Laerskool Jeffreysbaai sê op Woensdag, 31 Julie die Laerskool Stulting in Humansdorp die stryd aan tydens hul jaarlikse interskole-sportdag. Die o.11B-rugbyspan skop die dag om 12:30 af, terwyl die o.11B-netbalspan om 13:00 op die veld draf. Foto:VERSKAF
Jeffreysbaai hou interskole
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.