Die o.13-krieketspan van die Laerskool Gamtoosvallei in Patensie het met puik spel vir die Hoërskool McLachlen in Joubertina in die stof laat byt. Dié span het met 82 lopies gewen. Die spelers is Nicholas Moore, Sandla Dwane, Monique Joubert (score keeper), Jaden Felix, Miguel Vogelstru is Jano Plaatjies, Joey Williams, Vuyolethu Solani, Bihaco Jafta, Siphosethu Mbeki, Philip Nel, Pietman Kleinhans en Xavier Bentley. Foto:ALISON EEKHOUT


Gamtoos-krieketspelers blink uit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article