Na drie dae van naelbyt wedstryde, het die o.11-rugbyspan van die Laerskool Durbanville in Kaapstad as die alghele wenners van die KFC Aloe Cup vir 2019. Die Laerskool Gene Louw van Durbanville (2018-wenners) het tweede gekom, terwyl die Grey Kollege ’n derde plek behaal het. In die Plaat-afdeling het die Laerskool Jeffreysbaai (foto) koning gekraai na ’n naelbyt oorwinning teen die Laerskool Sunridge in Port Elizabeth (17 vs 16). Foto:VERSKAF


Durbanville wen KFC Aloe Cup 2019

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article