Die Graad 3-leerders van die Laerskool Gamtoosvallei in Patensie het onlangs Kouga Berries, die plaas van Edward en Amelia Colling, besoek waar hulle meer oor die bloubessie-bedryf geleer het. Hier is Dezzyl Joynt, Emdin Colling, Jedd Schellingerhout en (voor) Ruben Kok. foto:ALISON EEKHOUT


Leerders word bessie-slim

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article