Die graad 2-leerders van die Laerskool Gamtoosvallei in Patensie het tydens ’n uitstappie na Schellingerhout Boerdery meer oor aartappels geleer. Hier hou Mickayla Steyn, Zane Lee, Marita Goeda en Andoline Makula hul aartappel-mannetjies vas. FOTO: ALISON EEKHOUT

Leerders word aartappel-slim

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article