Die Hoër Volkskool se Zanki Botha het die Skoolhoof Prestige- toekenning vir ‘n uitsonderlike prestasie gewen nadat sy opgeneem is in die Senior Protea ruiterkunsspan wat aan ‘n internasionale toets deelgeneem het, en ‘n silwer medalje gewen het. Sy wen ook die Dawid Botha-wissel- trofee vir die beste prestasie deur ‘n meisie in ’n sportsoort wat nie deur die skool aangebied word nie. foto:VERSKAF


Volkies se Zanki wen die Skoolhoof Prestige-toekenning

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article