Dirk Cronjé, skoolhoof van die Hoërskool Cradock. Foto:VERSKAF

Boodskap van CHS-skoolhoof


DIT is vir die Hoërskool Cradock ’n groot voorreg om teen Gill-Kollege in ’n interskole kragmeting mee te ding – onder meer omdat dit amper alle aspekte van die skool se buitemuurse program insluit.

Baie geluk ook aan Gill met hul 150ste herdenking – dit is ’n besondere mylpaal!

Aan almal wat betrokke is, onthou: die wil om te wen, is belangrik, maar die wil om voor te berei vir ’n wen, is veel belangriker.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article