Dit was gister, Dinsdag 24 Junie, presies 30 jaar gelede dat Suid-Afrika vir die eerste keer die Wêreldbeker-rugbytoernooi op Ellispark in Johannesburg gewen het. Verskeie van vandag se Springbokke was…
Rugbyliefhebbers van regoor die land het Donderdagoggend (15 Mei) wakker geword met die hartseer nuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks,…
Twintig studente van die Graaff-Reinet Raptors Martial Arts-klub het Saterdag, 10 Mei aan die Oos-Kaap provinsie se MASA (Mixed Martial Arts South Africa) kampioenskappe in Despatch deelgeneem.
The Virginia High School, in partnership with the Virginia Sports Academy, has won the Wildeklawer national U19 football tournament that was played at the Sol Plaatje University (SPU) in Kimberley.…
Ontdek hoe Endinako Jola, ‘n 17-jarige atleet nou ‘n rekordhouer, die 3000m met ‘n rekordtyd van 08:53 gewen het.
Lees oor Endinako Jola se prestasies en hoe hy as atleet kwalifiseer vir nasionale kampioenskappe in Pietermaritzburg.
McLaren dominated the second race of the 2025 F1 season in Shanghai, with Oscar Piastri winning and Lando Norris finishing second, keeping Norris at the top of the championship. George…
The IRONKIDS competition returns to Nelson Mandela Bay on March 28, 2024, celebrating its 20th anniversary alongside the ISUZU IRONMAN African Championship for all ages.
Tristan Beale (25), ‘n swaargewig-rofstoeier van die Baai is besig om groot golwe in Engeland, Wallis en Skotland te maak.
Get ready for March’s quality races in Nelson Mandela Bay, featuring major events and a charity drive for the East Cape Horse Care Unit.