The South African Rugby Union has officially become a shareholder in the United Rugby Championship, marking a significant milestone in the sport’s global expansion, the league announced Wednesday. SA Rugby…
Mark Alexander, President van SA Rugby, het Maandag hulde gebring aan voormalige Springbok-kaptein en flank Des van Jaarsveldt, wat vroeër die dag op die ouderdom van 96 jaar oorlede is.…
Gayton McKenzie het die hoë koste van Springbok-kaartjies vir tuiswedstryde skerp gekritiseer en gesê dat pryse meer bekostigbaar gemaak moet word vir die Suid-Afrikaanse publiek.
Markus Muller sal die SA Skole-span aanvoer in hul jaarlikse botsing teen SA Skole-A-span by Hoërskool Middelburg vanmiddag.
Rassie Erasmus, hoofafrigter van die Springbokke, het Saterdag se span vir die laaste Castle Lager Inkommende Reeks-wedstryd teen Georgië in Nelspruit aangekondig – met ’n heel nuwe voorry en die…
“The atmosphere at Nelson Mandela Bay Stadium and how the crowd got behind the Springboks was unlike something I have ever seen. It was electric,” said 92-year-old.
The Springbok Women will make history on Saturday when they face world number two Canada at Loftus Versfeld (13:30), marking the first Test between the nations on South African soil.…
Junior Springbok-hoofafrigter, Kevin Foote, het vyf spelers ingesluit wat vir die tweede keer aan die Wêreldrugby o.20-kampioenskap in Italië sal deelneem, met slot Riley Norton wat as kaptein behou word…