Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Trane van berusting en aanvaarding
BINNE die raamwerk van ons menslike lewenssiklus stort ons basies drie soorte trane. Dié van hartseer, blydskap en so af en toe ook dié van selfverwyt. Hiervan staan hartseertrane ongetwyfeld heel voor in die ry. Want in ons lewens kry…
-
Polisie waarsku oor aankoop, gebruik van vuurwapens
LEDE van die polisie in Cradock het onlangs ’n ernstige waarskuwing aan die gemeenskap oor die aankoop en gebruik van vuurwapens uitgereik.
-
Hael rig skade aan op Hofmeyr
ALBERT en Melanie Fourie van die Hofmeyr-distrik het ’n swaar neerslag van hael op hul plaas Lesfontein beleef. Volgens Melanie het daar heelwat ruite gebreek en plante en bome in hul tuin het taamlik skade opgedoen.
-
Grootfontein se Dohne-Merino’s haal goeie pryse
DIE Grootfontein-stoetery op Middelburg het op 23 Februarie hul elfde produksieveiling met Dohne-Merinostoete gehou.
-
Keridwyn se konfyttert-resep
KERIDWYN Swiegelaar werk al vir baie jare by die Ou Pastorie, nou as die Somerset-Oos Museum bekend.
-
DIARY/DAGBOEK
) Hofmeyr-landbouskou: Vind hierdie jaar plaas by die Hofmeyr-skougronde vanaf 15 tot 17 Maart. Daar sal verskeie stalletjies wees wat lekker eetgoed sal verkoop. Die naweek begin Vrydagaand met ’n skoudans en ’n biefstuk-ete. Verdere items oor die r
-
Mountainbike riders battle tricky course
JASON Meaton and Marna Moller won the main 115km feature of the Bamboesberg MTB Challenge, which took place near Hofmeyr on Saturday, March 3.
-
Marlow se rugbyspanne skop seisoen goed af
DIE Hoër Landbouskool Marlow het Saterdag, 3 Maart aan Fichardtpark se sportnaweek in Bloemfontein deelgeneem en die seisoen met goeie, bestendige rugby afgeskop.
-
Die stout skoolhoof
EK weet nie of dit vandag nog die gebruik is nie, maar toe ek nog op skool was en ook tydens die eerste jare van my volwasse lewe, was dit op die platteland ’n gevestigde gebruik. Die skoolklas se meneer…
-
Cape-klub samel fondse in vir tehuis op Middelburg
MIDDELBURG Cape-klub in samewerking met Huis Karee, het op Saterdag, 24 Februarie ’n ete by die klub aangebied om fondse vir die ouetehuis in te samel.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.






