Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Leerder ontvang Aquatics-
THEUNS van der Nest, kranige swemmer van die Hoërskool Cradock, het die afgelope week ’n pragtige toekenning vanaf Eastern Cape Aquatics ontvang.
-
Katriviervallei goue oue (93) nie uit nie
NOG ’n Goue Oue uit Hertzog in die Katri-viervallei naby Fort Beaufort is hard besig om aan haar honderdtal van die lewe te kolf. En hierdie afgetrede onderwyseres het nog één lewensbegeerte – om weer voor ’n klaskamer vol leergierige…
-
Kwaggas wys hul slag by swemgala
TYDENS die jaarlikse kleure-gala op Dinsdag, 13 Februarie was die leerders van die Hoërskool Cradock die geleentheid gegee om hul slag in die water te wys en die Kwaggas het dié kans met albei hande aangegryp om ’n verfrissende middag…
-
Landbou LUR: Jeug moet betrokke raak by landbou
ARMOEDE sal nooit uitgeroei word as die jeug nie betrokke raak by die landboubedryf nie, sê Mlibo Qobosiyane, die Oos-Kaapse LUR vir landelike ontwikkeling en grondhervorming.
-
NG Karoo-gemeente vier Valentynsdag
DIE tradisie van ’n Valentynsdagtee vir die NG Karoo-gemeente se sewentigplussers is op Saterdag, 17 Februarie voortgesit.
-
Reën bring min verligting
TERWYL welkom reën die afgelope paar weke oor baie dele van die Oos-Kaap geval het, is daar steeds baie boere in die Oos-Kaap wat nog geen of baie min reën gehad het.
-
STOEPSTORIES: LOURENS SCHOEMAN EN LIZETTE HARRIS
’N EIER is nie ’n ding om mee te speel nie. Of dit nou ’n hoendereier of ’n volstruiseier is. Jy moenie haastig wees, of jou gedagtes op ’n ander plek hê as jy ’n eier of eiers in jou…
-
Cradock-tennisspeler verteenwoordig OP by toernooi
VIER spelers van die Cradock-tennisklub het die Oostelike Provinsie by die interprovinsiale tennistoernooi wat by Sun City plaasgevind het, verteenwoordig.
-
Elderly community members roll up their sleeves for school
TWO elderly community members literally rolled up their sleeves to help keeping the grounds of the J.A. Ncaca J.P.S. in Cradock neat and tidy.
-
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.






