Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Huis Silwerjare se inwoners met Skoenbokse vir Kersfees bederf
TWEE omgee-dames van Somerset-Oos, Christa van Gend en Elma van Eeden, het besluit om die Skoenbokse vir Kersfees-inisiatief vir die inwoners van Huis Silwerjare ’n werklikheid te maak.
-
Kate Webster devotes life to helping injured vultures
AFTER seeing a vulture on a farm in the Hofmeyr district, Mid-Karoo Express tracked down vulture activistKate Webster in Komani on their farm situated in the Tylden area.
-
Boere hoop om baat te vind by droogtehulp
HY hoop dat Oos-Kaapse boere wat nog vasgevang is in een van die ergste droogtes die afgelope 100 jaar op die een of ander manier sal baat by die R6 miljard droogtehulp wat deur die minister van finansies aangekondig is,…
-
Droogtekrisis kan katastrofiese afmetings aanneem
AS dit nie in die somerreëvalgebiede van Suid-Afrika, waar die kritieke droogte nou op sy felste is, binnekort goed reën nie sal die droogtekrisis katastrofiese afmetings aanneem, sê Guillau du Toit, nasionale voositter van die SA wolkwe-kersverenigi
-
‘Dad’ slegs twee lopies kort van sy 100-tal
IN die woonbuurt Bezuidenhoutville op Adelaide woon een van die kontrei se langslewende veterane van die tweede wêreldoorlog.
-
Kleinveevrektes gaan groot impak op wolproduksie hê
DIE aantal vrektes van kleinvee weens die onverwagte skielike koue aan die einde van Oktober en begin November verlede jaar in die Oos-Kaap word op sowat 30 000 geraam.
-
Middelburg skou is ’n reuse sukses
MIDDELBURG se inwoners het hulle behoorlik geniet by die jaarlikse skou op 2 en 3 Maart wat ’n propvol program met iets vir die hele familie gebied het.
-
Nuwe lede by 88-jarige VLV
’n VRAAG wat deesdae gevra kan word, is of die Vroue Landbouvereniging (VLV) steeds relevant is in 2018? Volgens die lede bly die antwoord onomwonde já!.
-
Hofmeyr VLV maak skoonskip by konferensie
DIE 84ste Sirkelkonferensie van die VLV Sirkel Cradock is verlede week in Somerset-Oos gehou.
-
Jeanette se tradisionele samoesa-resep
CRADOCK se grootste samoesa-bakker, Jeanette Nero, het haar besigheid in 1984 begin wat twee van haar kinders deur universiteit gesit het.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







