Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Gemengde uitslae vir CHS-spanne by Despatch-toernooi
DIE Hoërskool Cradock se eerste netbal- en rugbyspanne het op Vrydag, 23 en Saterdag, 24 Maart aan die Despatch-sportfees deelgeneem.
-
Bedford pit stop for Vintage Car Rally
SEVERAL million rands worth of vintage cars graced the parking lot at Eagle Hout in Bedford this past Saturday.
-
Duiwe behaal goeie pryse tydens veiling
VERLEDE Saterdag was daar groot belangstelling onder duiweboere vanoor die hele wêreld toe 40 duiwe wat vanjaar se Sun City Miljoen-dollar wedvlug voltooi het, op Cradock onder die hamer gekom het.
-
Gill-Kollege vier verjaardag
GILL-KOLLEGE het amptelik op Sondag, 18 Maart, die rype ouderdom van 149 jaar bereik.
-
Up4SA thanks community for prayer event
THE Up4SA prayer meeting, which was conducted by Rev Arend Davids, was held at the Michausdal Community Hall on Sunday, February 25.
-
-
SANRAL workshop on signage hosted by Blue Crane Tourism
ALAN Hobson, chairperson of Blue Crane Tourism has arranged for SANRAL (South African Road Agency) to conduct a workshop at Somerset East in order to explain their policies regarding street and road signs, as well as what the legal requirements…
-
Talentsoekers besoek Cradock
KORT op die hakke van die span wat die speurverhaal Spoorloos op Cradock kom verfilm het vir kykNET, was daar weer groot opgewondenheid toe nóg ’n televisiespan, wat dié keer op soek is na talentvolle jong kunstenaars vir ’n SABC…
-
Kommer oor water- en sanitasie-krisis
DIE “onbevoegdheid” van die Chris Hani-distrikmunisipaliteit was die fokus van ’n openbare vergadering van die Concerned Community Forum (CCF) wat op Woensdag, 14 Maart in die Midros-gemeenskapsaal in Middelburg plaasgevind het.
-
Herlewing van kerkgenootskap oorweeg
DIE herlewing van byeenkomste van die Oud Evangelie Gereformeerde Kerk in Cradock word tans ondersoek en belangstellendes word versoek om van hulle te laat hoor.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.








