Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Minister wil hidrobreking in Karoo bespoedig
DIE Minister van Mineralebronne Gwede Mantashe het op Dinsdag, 15 Mei aangekondig dat sy ministerie die ontginning van skaliegas in die Karoo wil bespoedig.
-
Cradock Four Garden of Remembrance receives much-needed tourism infrastructure boost
THE month of June will mark 33 years since the death of the Cradock Four anti-apartheid activists.
-
Hasie Kalbassie kry lekker warm truitjies
KINDERHARTJIES was gevul met groot blydskap toe die kleuters van die ACVV se Hasie Kalbassie-speelskool verlede Woensdagoggend elkeen met ’n pragtige moulose jurkie bederf is.
-
Met dié fiets kan jy om die wêreld reis
HY het al ongeveer 3 000 km met hom gery en sy topspoed is 42 km per uur. As Stephen Mollyneux sy aangepaste trapfiets uitrol, kan jy nie anders as om dit raak te sien nie.
-
Students killed in crash
ON Wednesday, May 16, students and staff at Grootfontein College of Agriculture were tremendously shocked when they received the news about two students that passed away following a motorcycle accident.
-
VLV stel Cinamon se pannekoeke op die proef
CRADOCK VLV het verlede Vrydag ’n baie genotvolle uitstappie na Cinamon, die eerste pannekoek-restaurant op Cradock, onderneem.
-
Kinders gee Groen Lewe Projek ’n nuwe hupstoot
DIE organiseerders van die NG Kerk Somerset-Oos se Groen Lewe Projek moedig nou meer kinders aan om betrokke te raak.
-
Families kry kospakkies maand ná ramp
DIE gemeenskap van Tamboekiesvlei by Hertzog in die Katriviervallei is teleur-gesteld, dog dankbaar, nadat kospakkies ’n volle maand nadat hulle deur ’n hewige storm getref is, verlede week uiteindelik by hulle afgelewer is.
-
Tuisskooltieners kamp uit
ALTESAAM 18 tieners van die Karoo Tuisskoolgroep het die afgelope naweek ’n kamp bygewoon by die Camdeboo Nasionale Park se omgewingsopleidingsentrum wat net buite Graaff-Reinet geleë is op die Aberdeenpad.
-
Tafelronde hou ’n gholfdag
CRADOCK Tafelronde 37 het op 5 Mei hul jaarlikse gholfdag gehou om fondse vir minderbevoorregtes in te samel.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







