Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Rondloperseekoei deur gemeenskap verorber
DIERELIEFHEBBERS van Fort Beaufort is warm onder die kraag nadat ’n seekoei wat vermoedelik uit die Visrivier afgedwaal en op ’n sitrusplaas hier beland het, voorverlede Saterdag op barbaarse wyse opgekap is en in kos-potte beland het.
-
Janse Roux kuier in Hofmeyr
JANSE Roux, slot vir die Bourgoin Jallieu rugbyspan in Frankryk, kuier tans bietjie by sy Pa Ettienne Roux op die plaas Allemansvlei in die Hofmeyrdistrik.
-
Cradock rolbalentoesiaste geniet pare-spelkompetisie
AANGENAME weerstoestande was aan die orde van die dag by die Middellande rolbalkampioenskappe in die pare-spelkompetisie die afgelope naweek op die Cradock rolbalbane.
-
Volkskool swemmers sluit seisoen op hoë noot af
DIE Hoër Volkskool het die afgelope swemseisoen op ’n hoë noot afgesluit toe hulle top swemmers aan die top 8, vlak 1, 2 en 3 galas deelgeneem het.
-
Bedford Country learners shine at music festival
BEDFORD Country School learners recently took part in the DSG Music Festival where they were some of the youngest participants.
-
Vlug bring majesteit van skepping
EK plak myself op die heel agterste sitplek van die massiewe voël neer. Dis maar my tweede vlug. Deur die miniatuurvenstertjie kyk ek hoe die ander passasiers die vliegtuig se trappies bestyg.
-
Ek hou nogal daarvan om kerk toe te gaan
EK hou nogal daarvan om kerk toe te gaan. Toe ek klein was, was klein pienk “ouderlingspilletjies” in my ouma se handsak die groot aantrekkingskrag.
-
Laerskool Cradock se netbalspanne vaar goed teen Aliwal
SATERDAG, 2 Junie 2018, het die Laerskool Cradock die tweede kwartaal se netbalwedstryde afgesluit teen die Laerskool Aliwal-Noord.
-
Graad sewes geniet Opedag by Hoërskool Middelburg
VRYDAG 25 Mei 2018 was ’n groot dag vir die groep van ongeveer 40 Graad 7 leerders wat die Hoërskool Middelburg se Opedag bygewoon het.
-
Graaff-Reinet hou fondsinsameling vir spogatleet
DIE Graaff-Reinet gemeenskap het op 1 Junie saamgetrek vir ’n fondsinsameling-steakaand ten bate van ster-atleet Rentia Oosthuizen.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.






