Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Rolbalspanne hou Hofmeyr se naam hoog
TWEE rolbalspanne van Hofmeyr het onlangs aan die Martha en Maria-rolbaluitdaging in Tarkastad deelgeneem.
-
Inwoners warm onder kraag oor Inxuba Yethemba se leë beloftes
MIDDELBURGERS raak nou warm onder die kraag vir Inxuba Yethemba Munisipaliteit oor beloftes van ’n wetstoepassingsoffisier wat steeds nie nagekom word nie.
-
Klagtes oor hospitaal by vergadering aangespreek
NÁ verskeie probleme wat aangemeld is en koerantberigte daaroor, het lede van die Oos-Kaapse departement van gesondheid verlede Sondagmiddag die inwoners van Michausdal ontmoet oor probleme wat hul by die Cradock-hospitaal ondervind.
-
Riool stroom in Visrivier
STROME en strome rou riool – dít is wat Mid-Karoo Express aanskou het terwyl daar saam met Robbie Venske, DA-raadslid van die Chris Hani-distriksmunisipaliteit (CHDM) deur KwaNonzame, Midros en Lusaka in Middelburg beweeg is.
-
Karel Theron presteer tydens interskole in Kirkwood
TYDENS die gesamentlike interskole van die Primêre Skool Karel Theron en die Hoërskool Middelburg teen Kirkwood, wat op 3 en 4 Augustus in Kirkwood plaasgevind het, het goeie sport en gees hoogty gevier.
-
-
-
Petro bak dinosaurus van ’n koek
PETRO Bouwer van Somerset-Oos se hande het nog nooit vir enigiets verkeerd gestaan nie.
-
DIARY/DAGBOEK
) generalInterschools: The annual interschools weekend between Union High and Volkskool will take place in Graaff- Reinet on Friday and Saturday, August 10 and 11. Contact Vanessa Harper at 049 891 0262.
-
Community hall for Ward 6 in Cradock
THE first community hall for Ward 6 in Cradock was officially handed over to residents by councillors from the Inxuba Yethemba Municipality.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.





