Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Middelburg gereed vir skou
MIDDELBURG is tans druk besig met die Landbouskou en Cooking Challenge wat op 1 en 2 Maart by die skougronde sal plaasvind.
-
Leë houers dringend benodig vir waterskenkings aan Graaff-Reinet
DIE Graaff-Reinet Waterkrisis-inisiatief is nog volstoom aan die gang.
-
Dienssentrum kry nuwe bestuurder
HELENE Botha is as die nuwe bestuurder van die ACVV-dienssentrum op Somerset-Oos aangestel en het reeds met haar werksaamhede begin.
-
Marlow-sportmanne blink uit
DIE Hoër Landbouskool Marlow se o.15-krieketspan het verlede week in twee wedstryde gespeel, waarvan hulle albei gewen het.
-
Soccer stars set sights on Banyana Banyana trials
TWO Umasizakhe-born soccer stars, Alexandria Tuurvlei (19) and Asavela Malome (18), are on the brink of making history by being the first competitors from this community to make it to the women’s national team.
-
Nuwe hokkie-akademie vir Cradock gestig
’n HOKKIE-akademie onder aanvoering van Hetma Michau, is pas op Cradock gestig.
-
DIARY/DAGBOEK
) religiousErediens: Dominee Brian Greef van die Evangelie Gereformeerde-kerk in Port Elizabeth gaan op 17 Februarie weer ’n erediens in die ou Congregational-kerk, langs Cradock Super Spar, lei. Die diens sal om 09:00 begin. Elke kerkganger word ver
-
Leerders blootgestel aan buitelugopvoeding
DIE gr. 7-leerders van die Laerskool Cradock, wat nie ’n skooltoer na Kaapstad meegemaak het nie, is aan ’n verskeidenheid ander aktiwiteite gedu-rende die week blootgestel.
-
Disagreement over trucks in Middelburg town
DURING an urgent meeting in Middelburg Town Hall held on Thursday, February 7, public participation was welcomed in finding solutions to the many problems posed by heavy vehicles driving through town.
-
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.






