Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Cradock se eerste rugbyspan presteer
CRADOCK se eerste rugbyspan het weer in twee wedstryde uitgeblink wat die afgelope week ge-speel is.
-
CALENDAR | KALENDER
)religiousNG Kerk Somerset-Oos: Sal môre, 19 April om 09:30 ’n Goeie Vrydag erediens en nagmaal hou. Opstandingsondag is op 21 April en die gemeente word versoek om ’n blommetjie saam te neem. Uitreike na ander lande en in Suid-Afrika wat…
-
CHS-netbal maak skoonskip teen Hangklip
SES netbalspanne van die Hoërskool Cradock het Saterdag, 6 April op hul tuisbaan teen Hangklip gespeel. CHS het skoonskip gemaak en al ses wedstryde gewen.
-
Wolsak deel vandag Paaseiers uit
DIS Paasfees! En vir die kleinspan is dié tyd gewoonlik sinoniem met Paaseiers.
-
-
Bokkoors tref die Karoo
AS goeie musiek en gedigte jou hart laat vin- niger klop, en ’n geheimsinnige beskrywing soos “Ligweg ondergronds” jou nuuskierig het, kan jy maar weet jy het bokkoors onder lede.
-
-
ACVV Middelburg sê dankie
Geagte RedakteurHiermee wil die bestuur en personeel van die ACVV Middelburg Oos-Kaap al ons donateurs, helpers en ondersteuners bedank vir hul bydrae tydens die Middelburg-skou wat die naweek van 1 en 2 Maart 2019 gehou is.
-
Maxshean is Narsingstraat se netbalster
DIE Narsingstraat Primêre Skool op Graaff-Reinet het vir die tweede agtereenvolgende ’n Provinsiale Netbalspeler opgelewer vir die o.12 All Ages Oos-Kaapspan.
-
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.





