Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Sneeuberg powHER HIKE daag vroue uit
DAAR is gesê: Die enigste onmoontlike reis is die een wat jy nooit begin nie. Ons grootjies moes dit ook geglo het, want hulle is immers die Drakensberge kaalvoet óór, bietjie minder as 200 jaar gelede . . . sonder…
-
BKB Vetvee- en duiwe-veiling by skougronde
DIE Hoërskool Cradock en hul oud-skoliere- en ondersteunersbond gaan in samewerking met BKB ’n unieke vetvee- en duiwe-veiling op Donderdag, 16 Mei by die dorp se skougronde aanbied.
-
Cradock-polisie tree flink op
LEDE van die polisie in die Cradock-gebied het Mei op ’n hoë noot in misdaadbekamping begin deur nie alleen op verbode middels nie, maar ook op ’n vermoedelik gesteelde voertuig beslag te lê.
-
-
My eerste rit in ’n lykswa
EK het met spookstories groot geword. Gehoor van ooms en tannies wat spoke gesien het. Van vurige oë wat jou in donker nagte deurboor. Van kettings wat sleep en breekgoed wat breek.
-
Marlow-rugby meet kragte teen Hudson Park
DIE Hoër Landbouskool Marlow het op 27 April teen Hudson Park High School rugby in Oos-Londen gespeel.
-
CLS is slaggereed vir wiskundekompetisie
ALTESAAM 16 gr. 6- en 7-leerders van die Laerskool Cradock het vir die Netwerk24 wiskundekompetisie ingeskryf en hulle is slaggereed vir die uitdunne wat reeds môre plaasvind.
-
Leerders dink ‘Mid-Karoo Express’ is tops
VIR ’n skool op Fort Beaufort kan ’n Donderdag nie gou genoeg aanbreek nie, want dan sit al wat leerder is af na die naaste verspreidings-punt om hul geliefde gratis koerant te kry.
-
Fort Beaufort steier onder rooftogte en inbrake
DIE gemeenskap van Fort Beaufort is só onder beleg van misdadigers dat bykans geen besigheid of private huishouding dit meer kan waag om sonder diefwering of ’n betroubare alarmstelsel te wees nie.
-
Swimming club excels at regionals
THE Graaff-Reinet Swimming Club is creating a big splash in sporting circles, dominating one gala after another.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.



