Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Waterkrisisfonds maak plan met Middelburg se rioolverstoppings
Waterkrisisfonds maak plan met Middelburg se rioolverstoppings
-
-
Francois Andlau: ’n leier gaan lê nooit
FRANCOIS Andlau, ’n rekenmeester van Graaff-Reinet, is onlangs genomineer vir die 2019 Eliasson Globale Leierskapprys wat jaarliks deur die Tällberg Stigting in Stockholm, Swede toegeken word.
-
Rudi val weer in die pad vir ‘Miles for Mercia’
RUDI Swanepoel het hierdie jaar se Comrades Marathon tussen Durban en Pietermaritzburg vir die sewende keer voltooi.
-
Opel introduces diesel model in the Crossland X
OPEL’S new Crossland X Enjoy should be available nationwide from the middle of this month, thanks to distributor Unitrans.
-
Geldnood sluit Cradock-hospitium se deure
DIE nuus dat die hospitium op Cradock gaan sluit, is met skok deur inwoners van die dorp ontvang.
-
Talentaand ten bate van Kindersorg
NAMENS my; die voorsitter Rudolph Swarts; en bestuur van Cradock Kindersorg wil ons hiermee Moses Brown, ’n talentvolle jong man van Cradock, hartlik bedank vir die inisiatief om ’n talentaand te kon aanbied.
-
Afvaardiging wil kragonderbrekings stop
CHRIS Hani-distriksmunisipaliteit (CHDM) se betaling aan Eskom om Inxuba Yethemba-munisipalieit (IYM) se skuldlas effens te verlig kon teen druktyd nog nie bevestig word nie.
-
De Heus-inligtingsdag op Middelburg gehou
ONGEVEER 45 boere van Middelburg en om- liggende dorpe het op Donderdag, 30 Mei ’n inligtingsdag wat deur De Heus, ’n internasionale veevoer maatskappy aangebied is, by die Middelburg Cape Club bygewoon.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.






