Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Aberdeen se haweloses kry huise
DIE departement van menslike nedersettings het ’n behuisingsprojek in Aberdeen goedgekeur.
-
Arrogante diewe teiken Urquharthuis-museum
DIE Urquharthuis-museum in Graaff-Reinet het nie ’n aangename Julie beleef nie.
-
Hofmeyr groet ’n legende
THYSINA Hattingh (gebore Coetzer) is die afgelope week in Graaff-Reinet oorlede waar sy haar laaste jare deurgebring het.
-
Poskantoor op Hofmeyr van duisende rande beroof
ROWERS het met etlike duisende rande op die vlug geslaan nadat hulle Saterdag die poskan-toor op Hofmeyr beroof het.
-
Kruis keer skade in begraafplaas
’n GRANIETKRUIS in Middelburg se begraafplaas het in verlede week se gure weerstoestande groot skade aan grafte gekeer.
-
Alle paaie lei na ‘Middies’ eeufees en interskole
DIE interskole- en eeufeeskoors loop hoog op Middelburg en die regte egte Piet Pompies gaan ook daar wees!.
-
Kampioen boerperde by Somerset-Oos se skou
TWEE eerstes van hul soort gaan vanjaar deur die Somerset-Oos Landbouskou aangebied word. ’n Kaapse Boerperd Nasionale-kampioenskap sowel as ’n karkaskompetisie.
-
Mielieklub: byna 24 ton per hektaar
CRADOCK se Mielieklub het vanjaar net-net onder ’n fenomenale 24 ton per hektaar gelewer.
-
Cradock ACVV-geldnood ná nege maande verlig
CRADOCK ACVV se geldnood van die afgelope nege maande is ietwat verlig.
-
Imibala gallery boasts new sculpture
THE Imibala gallery in Graaff-Reinet recently received a new addition to its “Life under the Great Karoo Sky” exhibition.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.
