Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Man van Molteno maak ‘bakkie-plan’ om dorp skoon te kry
“Ek wil trots wees op my dorp. Daarom het ek begin dink hoe kan ek help om ontslae te raak van al die swart sakke wat oral rondstaan.”
-
Message from Border-Kei Chamber of Business
The Border-Kei Chamber of Business wishes to thank the authorities for respecting the voice of business and permitting representation at the highest level…
-
Eet ‘mooi’ by Belly Deli op Willowmore
Die somer is hier en beloof om weer ’n warm een te wees. Só, met dit in gedagte en die Oos–Kaapse droogte, waarvan die einde nog nie in sig is nie, is dit belangrik om te weet waar om jou…
-
Brand vernietig historiese gebou in Burgersdorp
’n Historiese gebou wat vroeëer as die “General Dealers & Produce Buyers” op Burgersdorp be-kendgestaan het en waarin deesdae sewe besighede sake doen, is deur ’n brand verwoes.
-
Huis Karee se voortbestaan in gedrang
Huis Karee, Middelburg se geliefde tehuis vir senior burgers, staar ’n ernstige krisis in die gesig.
-
Female ref shines in Cosafa tournament
WHITTLESEA’S top female football assistant referee, Lerato Nakumbana, breathed a sigh of relief after passing the physical fitness test in Port Elizabeth earlier this month in preparation for the Cosafa U/17 Women’s Championship, hosted by Nelson Man
-
Middelburgers lééf #weesdieverskil
DIE ATKV se #Weesdieverskil-veldtog het die afgelope jaar groot aanhang onder ATKV-takke en hulle gemeenskappe geniet. Nou is dié boodskap lewensgroot en duidelik sigbaar vir almal wat Middelburg binnery.
-
Breipenne se geklik-klak laat Hoërskool Cradock-leerders fokus
VAN blokkies vir warm kom-berse tot meterlange serpe om volgende jaar se winterkoue uit te hou, was die mikpunt van die Hoërskool Cradock se verbruikerstudie-leerders, nadat hulle met ’n nuutjie begin het . . . om te brei!.
-
Umpires and scorers gear up for cricket season
THE Chris Hani District Cricket Association, in partnership with Border Cricket Union and the Eastern Cape Department of Sport, Recreation, Arts and Culture, hosted three days of umpires and scorers’ courses at Cullinan Pavilion in Queen’s College.
-
Karoo Skrywersfees op Cradock gehou
VARS Karoolug, briljante idees, streekkos, warm gasvryheid en COVID-19 gesondheidsprotokol was alles deel van die jaarlikse Karoo Skrywersfees wat onlangs op Cradock gehou is.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.



