Die Hoër Volkskool se Marichen Piek het die Skoolhoof Prestige-toekenning vir ‘n uitsonderlike prestasie ontvang. Sy was ’n lid van die Junior Protea ruiterkunsspan wat internasionaal deelgeneem het en ’n silwer medalje gewen het. Foto:VERSKAF


Junior Protea in ruiterkuns

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article