’n GESELLIGE groep vroue het byeen gekom om die ná-konferensie VLV-vergadering op Hofmeyr by te woon.

Hofmeyr het met die louere weggestap by die Sirkelkonferensie in Somerset-Oos en diegene wat artikels ingeskryf het, kon uiteindelik hul trofees in ontvangs neem.

Anneke Wilken het, as kunssameroepster, weer eens die ge-leentheid gehad om die dames kreatief besig te hou, en selfs die jongstes en jonges van gees het saamgewerk.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article