DIE Hoër Volkskool se hokkie-, rugby- en netbalspanne het aan die Despatch Sportfees deelgeneem.

Die spanne het baie goed gevaar en waardevolle ondervinding opgedoen.

Die tellings van die spanne se wedstryde was as volg:

  • Rugby

Volkskool o.14 wen 7-5 teen Hoërskool Despatch

Volkskool o.16 verloor 9-15 teen Hoërskool Despatch

Eerste span verloor 14-28 teen Hoërskool Despatch


) Hokkie

Volkskool se o.16’s het teen ’n aantal eerste spanne gespeel.

Gelykop 0-0 Nico Malan

Gelykop 0-0 DF Malherbe

Gelykop 0-0 Despatch

Gelykop 0-0 Riebeeck

Framesby 1-0

Cradock Hoërskool 0-2

Die Hoër Volkskool se eerste hokkiespan het ook aan ’n toernooi in Oos-Londen deelgeneem.

Hier het hulle met ’n 4-0 telling teen Cambridge geëindig.

Hulle het ook 7-0 teen Burgersdorp, 4-0 teen Brandwag en 3-0 teen Merrifield gewen.


) Netbal

Volkskool se eerstespan speel teen:

Brandwag 4-7

DF Malherbe 9-7

Framesby 6-10

Die o.16’s speel teen:

Westering 3-5

Framesby 2-13

Alex 7-10

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article