Komani Karoo Express
-
Die polisie het met ‘n geregtelike doodsondersoek begin nadat ‘n kind (12) van Middelburg in die Oos-Kaap deur drie honde doodgebyt is.
-
Cradock hou hierdie naweek (21 tot 23 Oktober) hul landbouskou met hope pret op die spyskaart.
-
Vyf mense is gisteraand vir veediefstal in hegtenis geneem en 15 skape is tussen Cookhouse en Paterson terug gekry…
-
Miniature windmills and “draadkarre” have been part of Cradock’s culture for a very long time.
-
Inwoners van die Newtown-woonbuurt op Fort Beaufort se bloed kook behoorlik nadat lorrievragte vol plaveistene die afgelope paar weke langs dié dorp se onbegaanbare stofstrate afgelaai is.
-
Moenie dink daar is fout met jou wanneer jy van dié fees terugkeer huis toe en dadelik in jou eie grond – selfs al is dit ’n potplant op die vensterbank – begin krap nie, want dìt is hoe die lushowe van die Bedford Tuinfees, ’n mens inspireer.
-
-
’n Tienjarige meisie van Fort Beaufort wat die afgelope twee jaar ’n moedige stryd teen kanker geveg het, is op 14 Oktober oorlede.
-
Wat moontlik een van die grootste boere-dae nog in Cradock-distrik sal wees, word vandag op die plaas Zuurfontein gehou.
-
NEWLY formed sensational Komani Hiking Club is gaining momentum as the club hosted its second successful hiking excursion on Saturday 16th of October.








